Daardie dag
Drie jaar gelede, op 9 Augustus 2007, is die koshuis waarin ek gewoon het getref deur ‘n ernstige brand. Tewens, die hele derde vloer en talle ander dele is verwoes. Hoewel ek ongedeerd ontsnap het, het ek al my besittings verloor. Dis ‘n gebeurtenis wat altyd ‘n deel van my lewe sal wees. Ter herdenking [...]

Recent Comments